Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BISKOP NDUNGANE WORD VEREER

$
0
0

Die Anglikaanse emeritus biskop Njongonkulu Ndungane sal vandag tydens ‘n
seremonie vereer word met die Vryheid van die Stad in Kaapstad.

Die stad sê in ‘n verklaring tydens ‘n lang en roemryke loopbaan het Ndungane ‘n onuitwisbare merk op Kaapstad en sy mense agtergelaat en is hy ‘n waardige ontvanger van die toekenning vir sy diens aan die stad.

Ndungane is ook al vereer met die Orde van die Baobab (silwer) wat een van die hoogste nasionale eretoekennings is wat deur die president toegeken kan word.

The post BISKOP NDUNGANE WORD VEREER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!