Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DA BEPLAN MOSIE VAN WANTROUE IN ZUMA

$
0
0

Die leier van die DA, Mmusi Maimane, het ’n beroep op die ANC se parlementslede gedoen om sy party se beplande mosie van wantroue in president Jacob Zuma te steun.

Hy het op ’n nuuskonferensie in Johannesburg ’n beroep op die ANC-parlementslede gedoen om uit oortuiging te stem en gesê indien hulle dit nie doen nie, laat hulle die mense van Suid-Afrika in die steek.

Maimane sê die DA sal hom tot die hof wend om seker te maak die mosie word wel bespreek.

Die party het byna drie weke gelede reeds gevra dat die speaker, Baleka Mbete, die mosie van wantroue op die sakelys plaas.

The post DA BEPLAN MOSIE VAN WANTROUE IN ZUMA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!