Die Republikeinse kandidaat vir die presidentsverkiesing Dinsdag, Donald Trump, is deur twee geheime agente op die verhoog in Reno, Nevada te hulp gesnel toe iemand uit die gehoor glo geskreeu het dat hy ‘n wapen het.
‘n Man wat ‘n anti-Trump plakkaat omhoog gehou het, is deur die geheime agente geduik en vir ‘n wapen deursoek maar niks verdags is by hom gekry nie.
Trump het na die voorval die geheime agente bedank vir hul blitsige optrede.
The post TRUMP VAN VERHOOG VERWYDER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.