Die polisie op Bredasdorp in die Wes-Kaap het ‘n vrou in hegtenis geneem nadat hulle ‘n vragmotor voorgekeer en op ‘n besending Mandrax pille afgekom het.
Die 1 400 tablette was in sakkies verpak, gereed om verkwansel te word.
Die straatwaarde van die dwelms word op R84 000 beraam
The post MANDRAX PILLE GEVIND: VROU GEARRESTEER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.