Die Hoërskool Bothaville in die Vrystaat het gisternag onder diewe deurgeloop.
Die diewe het ’n instapkluis, asook ’n kleiner een, oopgesny en kontant en ’n skootrekenaar gesteel.
Vyf rekenaars en ‘n grootskerm tv is ook uit die kantoor gesteel.
Die diewe het ook die veiligheidskameras wat oral opgesit was, afgebreek.
The post DIEWE BEROOF VS HOëRSKOOL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.