‘n Spesiale kabinetsvergadering het vanoggend by die parlement in Kaapstad plaasgevind.
Netwerk24 berig dat dit hoogs ongewoon is omdat sulke vergaderings gewoonlik op ‘n Woensdag plaasvind.
Suid-Afrika se omstrede kernkragbouprogram is glo op die sakelys van die vergadering.
The post SPESIALE KABINETSVERGADERING VIND PLAAS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.