Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

OPTOGTE DEUR EFF, SECTION 27 GAAN VOORT

$
0
0

Die optogte wat beplan word vir môre ter ondersteuning van die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, sal voortgaan.

Die EFF en die onderwysorganisasie – Section 27 – gaan voort met hul optogte in Pretoria oor verskeie kwessies soos gratis tersiêre onderrig, dat President Jacob Zuma sy amp neerlê en die omstredenheid rondom die Nasionale Vervolgingsgesag.

Die hoof van die NVG, Shaun Abrahams het gister gesê dat die ondersoek na die sogenaamde geheime eenheid in die Inkomstediens voortgaan.

Dit volg te midde daarvan dat die aanklagte teen Gordhan en sy twee mede-beskuldigdes, Ivan Pillay en Oupa Magashula oor Pillay se vroeë aftrede gister teruggetrek is.

The post OPTOGTE DEUR EFF, SECTION 27 GAAN VOORT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!