Nog ‘n kabinetsminister het ‘n aansoek ingedien vir ‘n hofbevel om te verhoed dat die voormalige Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, se verslag oor beweerde staatskaping vrygestel word.
Die minister van Mineralebronne, Mosebenzi Zwane, sê hy het nie kans gehad om op bewerings teen hom te reageer nie.
The post NOG ‘N MINISTER TEEN VRYSTELLING VAN VERSLAG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.