Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GEWELD TYDENS VERGADERING: 2 ANC-LEDE VRYGELAAT

$
0
0

Twee ANC-raadslede wat in verband met verlede week se geweld op ’n vergadering van die Nelson Mandelabaai-metroraad gearresteer is, is gister op borgtog van R1 000 elk vrygelaat.

Die burgemeesterskomiteelid vir paaie en vervoer, Rano Kayser, is op dié raadsvergadering beseer toe hy met ’n glasbeker oor die kop geslaan is.

’n Skoot is ook op die chaotiese vergadering afgevuur.

The post GEWELD TYDENS VERGADERING: 2 ANC-LEDE VRYGELAAT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!