Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ROWER GEARRESTEER NA HOëSPOED-JAAGTOG IN BFN

$
0
0

‘n Vermeende rower is na ‘n hoëspoed-jaagtog in Bloemfontein in hegtenis geneem.

Volgens die polisie het ‘n groep verdagtes met kapmesse ‘n winkel in die Pellisier-woonbuurt beroof.

Hulle het met kontant en sigarette gevlug en is deur die polisie agternagesit.

Die verdagtes se bestuurder het by die Suidpark-begraafplaas beheer oor die voertuig verloor en drie verdagtes het verder te voet gevlug.

Die verdagte wat in hegtenis geneem is, sal binnekort in die Bloemfonteinse Landdroshof verskyn.

The post ROWER GEARRESTEER NA HOëSPOED-JAAGTOG IN BFN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!