Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 31 Okt 2016

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Baie betroubare hardwerkende tuinman beskikbaar Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag. Skakel Magdaleen 0820445413.

Ek is opsoek na admin/sekretariel/personal assistant werk. Het N6 sekretariel. Het 5jaar vir angloamerican gewerk. Skakel 072 869 3914

My naam is martha ek soek tuisversorging ek is hard werker ek is goed om ouers te sorg ek het ondervinding my nommer is 0735729454

Ek soek asseblief huiswerk vir Magdalene vir Dindae en Woensdae. Sy is baie betroubaar en werk baie mooi. Haar nommer is 0828629616

________________________________________________________________________________________

VERKOPE

Ek het n 150L geyser met sy bak. Goeie werkende toestand. Bly in Langenhovenpark. Soek R1200 vir hom. Kontak Adriaan 0711504663.

Te koop drie nuwe boeke van Max Lucardo vir R200, Hoover Matic wasmasjien vir R400 asook inlê bottels vir R10 elk. Skakel 051 436 8623

Te koop: 3 wiel loophulp met mantjie vir R650, 4 wiel loophulp met mantjie en sitplek vir R1200 asook rolstoel vir R1200. Skakel Alta 083 952 4308

TE KOOP Wespeco garage roldeur R1200 en motor vir garage roldeur of wipdeur R1200 bel 051 4224113 .

Te koop. Lazyboy stoel. R850. Goeie toestand. Tel. 083 5311 451.

Nuwe bike helmet met brille in sak R600 kontak Piet 0828838555

Ek het 3 ou versameling boeke van ou motors 1827 vir 150 Rand, Dan een CL Engelbrecht Geld in S A versameling boek vir 200 rand en Dan het ek Een 500 X 300 Vistenk met alles by vir 200 rand Kontak Johan by 0834799649

KOOP en VERKOOP – Afdeling 2 Enkelbed met matras plus spieeltafel – R1600. SKAKEL 084 210 2240

______________________________________________________________________________________

OPSOEKE

Ek is opsoek na iemand wat varswater perels verkoop. Los – nie gestring.
Skakel my op 0833241875

Ek en my man is baie dringend op soek na n woonstel in Bloem of anders nie meer as 5 kilos uit Bloem nie vir nie meer as R2800 per maand met krag en water ingesluit en waar dit diere vriendelik sal wees vir ons baba jackrussel hondjie. Kontak 0824045261

Ek is dringend opsoek na ‘n kamer / buite kamer of Wendy huis met badgeriewe SLEGS vanaf 01 November – einde Desember 2016 asb.
Kan R800 – R1000 pm bekostig asb. Omgewing kan wees om Middestad te kan bereik vir werk.
Skakel Teresa Selfoon nr : 076 047 5508 asb.

Op soek na n kroeg yskas of klein yskas. Werkende kondisie soek n goeie prys. Suzette 08363101 28

Opsoek na ‘n 3m x 3m grote wendyhuis of in daardie omgewing. Skakel Johan 072 621 3345

Ek is opsoek na die ou tv braai se koord. Skakel Magdaleen 0820445413

Middag ek is steets op soek na n hoewe of huis te huur prys r2800 per maand dit is baie dringend asseblief kontak mnr labuschagne by 0715058779

The post Koop en Verkoop – 31 Okt 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!