Die aftrede van die uitvoerende hoof van die Shoprite-groep, die 70-jarige Whitey Basson, is vanoggend op die groep se jaarvergadering aangekondig.
Hy sal einde Desember aftree.
Die direksie het die voormalige bedryfshoof, die 47-jarige Pieter Engelbrecht, in Basson se plek aangestel.
The post HOOF VAN SHOPRITE-GROEP TREE AF appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.