Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BETOGERS BRAND MOTOR, GOOI VROUEKOSHUIS MET KLIPPE

$
0
0

‘n Groep betogers het vanoggend in Pretoria amok gemaak en ‘n motor in Hatfield aan die brand gesteek en ‘n vrouekoshuis van die Universiteit van Pretoria se vensters stukkend gegooi.

Ander motors is ook beskadig toe dit met klippe gegooi is.

Die polisie het skokgranate gebruik om die betogers uiteen te jaag.

Volgens die universiteit se woordvoerder, Anna-Retha Bouwer, het die betogings al vroegoggend begin en verskeie universiteitsgeboue is beskadig.

The post BETOGERS BRAND MOTOR, GOOI VROUEKOSHUIS MET KLIPPE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!