Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VROU OP PLAAS VERMOOR: VERDAGTE GEARRESTEER

$
0
0

‘n Verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op die 55-jarige Annerie Grobler gister op ʼn plaas buite Ventersdorp in Noordwes.

Polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Pelonomi Makau, sê nog twee vermeende aanvallers het weggekom.

Grobler is vroeg gisteroggend dood aangetref op die plaas wat voorheen aan die voormalige AWB-leier, Eugene Terre’Blanche, behoort het.

Sy is met groot klippe en ʼn tuinvurk vermoor waarna die aanvallers met haar wit Isuzu-bakkie gevlug het.

Volgens Makau is die bakkie kort daarna met behulp van ʼn helikopter in Hartbeesfontein opgespoor.

The post VROU OP PLAAS VERMOOR: VERDAGTE GEARRESTEER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!