Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

NUUSKONFERENSIE DEUR NVG OOR BERIGTE

$
0
0

Die Nasionale Vervolgingsgesag het ‘n nuuskonferensie belê vir vanoggend by sy hoofkwartier in Silverton, Pretoria.

Dit sou ‘n halfuur gelede begin het.

Dit kom te midde van berigte oor die naweek dat die hoof van die NVG, Shaun Abrahams, glo besluit het om die aanklagte van bedrog teen die minister van Finansies, Pravin Gordhan, die voormalige kommissaris van die Suid-Afrikaanse inkomstediens, Oupa Magashula, en die voormalige adjunk-kommissaris, Ivan Pillay, terug te trek.

Abrahams het egter die berigte ontken.

Die ANC intussen sê alle beskikbare lede van die party se nasionale uitvoerende komitee sal in die hof wees wanneer die minister Gordhan Woensdag in die Hooggeregshof in Pretoria verskyn.

Die party se woordvoerder en ‘n lid van die NUK, Zizi Kodwa, het aan Eyewitness News gesê lede van die ANC se hoogste besluitnemingsliggaam steun die minister.

The post NUUSKONFERENSIE DEUR NVG OOR BERIGTE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!