Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VRYSTAAT: 3 DOOD, 3 ERG BESEER IN N8 BOTSING

$
0
0

Drie mense is dood en drie ander ersntig gewond na nog ‘n trompop-botsing die afgelope paar dae in die Vrystaat.

Die polisie ondersoek tans die oorsaak van ‘n ongeluk wat vanoggend op die N8 buite Bloemfontein plaasgevind het.

Drie insittendes van twee voertuie wat reg van voor teen mekaar gebots het, is op die toneel dood verklaar.

Drie persone is in die ongeluk beseer en deur ER-24 Noodienswerkers behandel.

Saterdag is twee mense dood in nog ‘n trompop-botsing op die N8 buite Ladybrand.

In ‘n derde soortgelyke ongeluk gister naby Sasolburg is twee mense dood nadat ‘n BMW en ‘n swaarvoertuig op die R 57 reg van voor teen mekaar gebots het.

The post VRYSTAAT: 3 DOOD, 3 ERG BESEER IN N8 BOTSING appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!