Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VROU OP ET-PLAAS VERMOOR

$
0
0

’n Vrou is gisteroggend op die plaas waar die voormalige AWB-leier, Eugène Terre’Blanche, naby Ventersdorp geboer het, aangeval en vermoor.

VROU OP ET-PLAAS VERMOOR

Annerie van Huyssteen Grobler. Foto: Netwerk24

’n Boer van die omgewing, Flip Schutte, het aan Beeld gesê dit is nog onbekend wat met Annerie van Huyssteen Grobler gebeur het, maar sy is glo deur drie mense op die plaas, Witrandjiesfontein, aangeval.

Haar wit Isuzu-bakkie is ook gesteel.

‘n Polisiewoordvoerder in Noordwes, luitenant-kolonel Pelonomi Makau, het die voorval bevestig.

 

 

 

 

The post VROU OP ET-PLAAS VERMOOR appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!