Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

KRIEKET: OPWARMINGSWEDSTRYD EINDIG ONBESLIS

$
0
0

Die tweedaagse opwarmingswedstryd tussen Suid-Afrika en ‘n Suid-Australiese Elftal in Adelaide het onbeslis geëindig.

Suid-Afrika het 489 lopies in sy eerste beurt aangeteken, maar die Suid-Afrikaanse boulers kon egter nie daarin slaag om die tuisspan uit te boul nie.

Toe die wedstryd beëindig is met nog nege boulbeurte oor, was die tuisspan op 435 vir agt in sy eerste beurt.

Die kaptein, Sam Raphael, het 91 lopies aangeteken en die paaltjiewagter, Tim Ludeman, 167 lopies van net 134 balle.

Die draaier, Keshav Maharaj, het die beste met die bal gevaar met drie paaltjies vir 59 lopies.

The post KRIEKET: OPWARMINGSWEDSTRYD EINDIG ONBESLIS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!