Ondanks goeie reën plek-plek, het groot dele van die Vrystaat nog nie genoeg reën gekry dat daar geplant kan word nie.
Landbouleiers sê veral in die westelike dele van die provinsie lyk dinge glad nie goed nie.
Boere voer reeds maande lank hul vee en die uitdagings word ál groter hoe langer die reën wegbly.
The post VS IS NOG DROOG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.