Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

STAATSKAPING: DA TEEN ZUMA SE POGING

$
0
0

Die Demokratiese Alliansie gaan president Jacob Zuma se poging om die uitreiking van die Openbare Beskermer se verslag oor staatskaping te vertraag, teenstaan.

Die party sê die adjunk-regter-president van die Hooggeregshof in Pretoria gaan per brief daarvan in kennis gestel word.

Zuma se regsverteenwoordigers het gister aangedui dat hul gaan vra vir ‘n uitstel van die verhoor wat vir Dinsdag geskeduleer is.

The post STAATSKAPING: DA TEEN ZUMA SE POGING appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!