Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

RIO: FRANSE PAALSPRINGER DEUR TOESKOUERS UITGEJOU

$
0
0

Die Franse paalspringer Renaud Lavillenie se Spele het gisteraand in trane geëindig nadat hy wéér deur die toeskouers in die Olimpiese stadion uitgejou is terwyl hy sy silwermedalje ontvang het.

Lavillenie, wat sy mond uitgespoel het oor die optrede van die gasheerland se toeskouers tydens Maandag se eindstryd in die paalspring, kon nie sy trane op die podium wegsteek nie toe hy vir ’n tweede agtereenvolgende aand uitgejou is.

Lavillenie is deur die skare geboe toe hy met sy finale poging probeer het om 6,08 meter te spring om in die kompetisie te bly en moes sy Olimpiese kroon aan die onbekende Brasiliaanse paalspringer Thiago Braz afstaan.

The post RIO: FRANSE PAALSPRINGER DEUR TOESKOUERS UITGEJOU appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!