Daar is tussen April en Augustus vanjaar 22 gevalle van hondsdolheid onder diere in Gauteng aangemeld.
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes is gevalle in Muldersdrift, Germiston, Heidelberg, Pretoria-Noord en Boksburg aangemeld.
Hondsdolheid word aan mense oorgedra wanneer ’n dier jou byt of krap en 34 mense is in Gauteng behandel nadat hulle kontak gehad het met ’n hondsdol dier.
The post 22 GEVALLE VAN HONDSDOLHEID IN GAUTENG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.