Die ANC se Gwede Mantashe sê hy is gereed om ná 10 jaar afstand te doen van sy pos as die party se sekretaris-generaal, omdat dit te veeleisend is en hom sal doodmaak.
Hy het aan News24 gesê dit is soos 10 jaar in ‘n oond.
Mantashe sê daar is twee vakante poste in die party se top ses – dié van adjunk-president van die ANC en nasionale voorsitter – maar niemand het hom nog vir enigeen van die twee benoem nie.
The post “DIS SOOS 10 JAAR IN ‘N OOND” – MANTASHE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.