Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ORKAAN MATTHEW: WAARSKUWING IN 6 PROVINSIES

$
0
0

 

Met orkaan Matthew, ‘n kategorie vier storm, in aantog is ’n waarskuwing in ses oostelike provinsies in Kuba uitgereik en inwoners reeds uit laagliggende gebiede ontruim.

Sowat 700 vroue en kinders van Amerikaanse militêre personeel is per lug uit die basis in Guantanamobaai ontruim.

Daar word ook verwag dat die orkaan die Amerikaanse ooskus dalk later vandeesweek kan tref.

The post ORKAAN MATTHEW: WAARSKUWING IN 6 PROVINSIES appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!