Die Britse pond het tot die laagste vlak in 31 jaar teenoor die Amerikaanse dollar gedaal te midde van kommer oor die tydsberekening van Brittanje se onttrekking aan die Europese Unie, sê handelaars.
Die Britse geldeenheid het ook op ‘n nuwe driejaar-laagtepunt teenoor die euro verhandel.
Die dollar is verder ondersteun deur groeiende verwagtinge dat die Amerikaanse federale reserweraad rentekoerse in Desember gaan verhoog.
The post BRITSE POND TOT LAAGSTE VLAK IN 31 JAAR appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.