Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Regters vaar uit teen Kenyatta se dreigemente

$
0
0
Regters vaar uit teen Kenyatta se dreigemente

Keniaanse regters het uitgevaar teen die verskuilde dreigemente wat president Uhuru Kenyatta gemaak het nadat die Hoërhof sy herverkiesing ongeldig verklaar het.

Die land se vereniging vir regters en landdroste beskryf sy uitbeelding van die president van die hof en ander regters as boewe as ‘n aanslag op die regsbank.

Hoofregter David Maraga het Vrydag Kenyatta se oorwinning in verlede maand se verkiesing ongedaan gemaak en gewys op wydverspreide ongerymdhede.

The post Regters vaar uit teen Kenyatta se dreigemente appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!