![Ambulans word op Kaapse Vlakte in hinderlaag gelei](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Crime_Scene-33.jpg)
‘n Vermeende rower is doodgeskiet en ‘n polisielid gewond toe ‘n ambulans in ‘n hinderlaag gelei is in Gugulethu op die Kaapse Vlakte.
Paramedici is uitgeroep om ‘n pasiënt te behandel en het die polisie gevra om saam te gaan aangesien die gebied ‘n rooisone is weens die hoë misdaadsyfer.
Vyf gewapende mans het toegeslaan en ‘n skietgeveg het losgebars.
The post Ambulans word op Kaapse Vlakte in hinderlaag gelei appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.