Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Veldbrande: Vrystaters moet versigtig wees met vure

$
0
0
BOERE HOU VELDBRANDE ONDER BEHEER

Die Vrystaatse Departement van landbou, bosbou en visserye het die publiek gemaan om versigtig met vure te wees nadat nagenoeg 50 000 hektaar die afgelope 24 uur in veldbrande in die Vrystaat afgebrand het.

Volgens Malcolm Procter, adjunkdirekteur van bos- en veldbrandoorsig by die departement, is die kouefront wat die sentrale binneland tans ervaar die oorsaak van die brande.

Netwerk24 berig Vrystaat Landbou het ook boere en die publiek versoek
om bedag wees om nie nalatig te wees en per ongeluk veldbrande te veroorsaak nie.

Die landbou-unie sê die Vrystaat kan, ná die droogte, nie nog ’n ramp bekostig nie en vra Vrystaters om die veld te beskerm.

The post Veldbrande: Vrystaters moet versigtig wees met vure appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!