Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Wrak van USS Indianapolis na 72 jaar gevind

$
0
0
Wrak van USS Indianapolis na 72 jaar gevind

Die wrak van ‘n Amerikaanse oorlogskip wat in die Tweede Wêreldoorlog deur ‘n Japanse duikboot gekelder is, is na 72 jaar in die Stille Oseaan gevind.

Altesaam 880 mense het gesterf nadat ‘n torpedo die USS Indianapolis in Julie 1945 getref het.

Dit is steeds die grootste lewensverlies in die geskiedenis van die Amerikaanse Vloot.

Die skip het teruggekeer van ‘n geheime sending om onderdele van die atoombom af te lewer wat later gebruik is om Hiroshima te verwoes.

Die ontdekking is gedoen deur ‘n span onder leiding van Microsoft se medestigter, Paul Allen.

The post Wrak van USS Indianapolis na 72 jaar gevind appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!