Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Die indeks is besig om veld te wen”– Sacci

$
0
0
"Die indeks is besig om veld te wen" - Sacci

Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid, of Sacci, se jongste sakevertroue-indeks het die hoogste vlak sedert Februarie aangeteken.

Sacci sê die indeks is besig om veld te wen ná die skade wat deur die vervanging van verskeie ministers van Finansies aangerig is.

Die kamer vervolg dat hoewel sakevertroue nog steeds redelik laag is, bly dit gevoelig vir politieke en onseker ekonomiese beleidsbesluite.

The post “Die indeks is besig om veld te wen” – Sacci appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!