Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Dit gaan goed met Stephen, sê familie

$
0
0

Die familie van die Suid-Afrikaner Stephen McGown sê dit gaan goed met hom en hy ondergaan mediese toetse nadat hy die naweek in Mali vrygelaat is waar die terreurgroep Al Kaeda hom ses jaar lank aangehou het.

Hy is in November 2011 in Timboektoe ontvoer saam met die Sweed Johan Gustaffsson en die Nederlander Sjaak Rijke, wat vroeër vrygelaat is.

McGown se pa, Malcolm, het op ‘n nuuskonferensie in Johannesburg almal bedank wat betrokke was by sy seun se bevryding.

Die minister van Staatsekerheid, David Mahlobo, sê geen losprys is betaal nie en Suid-Afrika se betrekkinge met Mali is goed.

The post Dit gaan goed met Stephen, sê familie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!