Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Cheetahs sien uit na Europese Pro14-reeks

$
0
0

Die Vrystaatse Cheetahs se afrigter, Franco Smith, sê sy span sien baie uit na die nuwe uitdaging om van volgende maand saam met die Kings van die Oos-Kaap aan die Europese Pro14-reeks deel te neem.

Dit volg nadat hulle hulle deelname aan die Superreeks verloor het.

Die Pro14 bestaan ook uit klubspanne van Ierland, Wallis, Skotland en Italië.

Smith sê die kompetisie is ‘n bietjie anders as waaraan sy span gewoond is.

The post Cheetahs sien uit na Europese Pro14-reeks appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!