
Die Gautengse Onderwysdepartement sê onderrig word ontwrig by ‘n aantal bruin skole in Johannesburg.
Onderwysers is op ‘n sloerstaking uit eengesindheid met die ongelukkigheid by ‘n hoërskool in Klipspruit, Soweto, waar ouers beswaar maak oor die aanstelling van ‘n swart hoof.
Die departement sê dit is jammer dat kinders benadeel word.
The post Onderrig by bruin skole word ontwrig appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.