Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trump junior stel e-posse bekend

$
0
0

Die Amerikaanse president, Donald Trump, se seun het nog e-posse
bekendgestel wat toon dat sensitiewe inligting oor die Demokrate se
presidentskandidaat, Hillary Clinton, vir hom aangebied is.

Die e-posse is van ‘n reklamebeampte, Rob Goldstone, wat die vergadering tussen Trump junior en die Russiese prokureur, Natalia Veselnitskaya op 9 Junie verlede jaar gereël het.

Goldstone beweer in die e-posse dat die sensitiewe inligting van die Russiese
regering afkomstig is om hul steun aan Trump senior se verkiesingsveldtog te toon.

The post Trump junior stel e-posse bekend appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!