Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 10 Julie 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Jong dame vir Tandheelkundig assistant ondervinding nie nodig nie. Skakel Spreekkamer by 051 522 6818

Opsoek na ‘n mans persoon vanaf Gr10 wat werk soek, teen ‘n salaris om hout te saag. Hy moet net sy eie hout saag masjien hê. Ek verskaf 3 fase elektriese krag, gratis aan hom. Skakel 082 677 9867

39 jarige man dringend opsoek na enige konstruksie werk, 10 jaar plus ondervinding, laaste tyd PWC plafonne gedoen. Kan onmiddelik begin.
Kontak nommers 0792478459

Betroubare huishulp soek werk vir 3dae n week.sy is skoon werk netjies en pligsgetrou.skakel Suzette 0825752582

Suzan soek werk vir maandag en donderdag goeie verwysing beskikbaar 0765016308

Lucinno Stallenberg. Graad 12 gedoen 2016. geslag met wiskunde (skoon) en natskei. opsoek na n tydelike werk. kontak nr 0790708699. dankie

_________________________________________________________________________________

VERKOPE

Koop en verkoop Afdeling 2 Ek het 4 wielvellings (Rims) vir n 1400 Corsa Utility bakkie in uitstekende toestand met hulle hubcaps en boute te koop vir R800. Pas op corsa bakkies tussen 2006 tot 2011. Kontak Morne by 0844003948

Nuwe 83cm lank Indiese fabrikaat krieket kolf vir laer/H.skool kind R185; King Carp 2bak visvang Aasboot met kontrole R3850; Duursame dik blad hout koffie tafel 67cm breed, 130cm lank R850 sel 0737728890

te ruil vir kontant Rol saag klein tipe lem verstelbaar goeie maak in goeie toestand R1200 rand skakel vir Casper 0825546449

Wit Continental China eet- en teestel te koop R3500,00 kontant. Onderhandelbaar
Sarina 083 631 65 91

Baie mooi honde hok vir klein hondjie R250. Kontak Nikkie 083 75 33 961

Koop en verkoop Afdeling 2. Splinter nuwe 57cm lank Stanley Nr 7 staal hand skaaf R700, Engelse 800 blad 7de Dag Adventiste boek “THE GREAT CONTROVERSY” skrywer Ellen White R220, groot tolle wit en swart hekel gare R80 per tol sel 0835651616

Ek het n nuwe Samsung 400L yskas vrieskas kombinasie te koop. Hy werk 100%. Was net n demo nog nie gebruik nie hy het geen duik of krap merkies nie. Soek R5000 .Kan hom aflewer. Kontak Johan 0611165321

VERKOOP: DSTV, met skottel, nuwe remote, nuwe oog asook drade. Slegs paar maande in gebruik vir die winskoopprys van R690. Skakel Sonita by 084 815 6246

Opsoek . Soek iemand in Uitsig gebied wat my kan leer hekel. 0836130128

______________________________________________________________________________

OPSOEKE

Soek na 2de handse windpomp. Sal self afbreek indien nodig. Kontak Chris by 072 305 3956

ek soek Kalkoene wuifies en Mannetjies skakel Martjie 0827732401

Is op soek na drie wiel fietsie en as iemand n baba hondjie het wat ek in huis kan groot maak asb
Kontak
Nadie 0827002098

Ek verneem net of daar enigiemand is wat radio kan herstel.
My ou moeder het ‘n draagbare radio wat moontlik reggemaak kan word teen ‘n billike tarief. Sou enigiemand kennis het van herstel van radio my asb kontak.
TEL NR: 083 410 4002

OPSOEK NA. Lee koffie blikke . kontak Suzette 0836130128

afdeling 3 soek n perseel om wegneemetes in te verkoop of n karavaan ben 0796379319

Koop en verkoop , 3 soek 5vt sleepwaentjie in goeie toestand , 0824618157

The post Koop en Verkoop – 10 Julie 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!