Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

‘Hofbevel teen BLF moet permanent wees’

$
0
0

Absa het in die Johannesburgse Hooggeregshof aansoek gedoen dat die tussentydse hofbevel teen die Black First Land First-beweging permanent moet wees.

Die dringende tussentydse hofbevel, wat gister toegestaan is, verbied die BLF onder meer om op eiendom wat aan Absa behoort onwettig te betoog en om die bank se kliënte en werkers met geweld of intimidasie tydens protesaksie te dreig.

Volgens Absa se skakelhoof, Phumza Macanda, was daar al verskeie voorvalle waar BLF-lede onwettig van die bank se takke binnegegaan het en die werkers en kliënte geïntimideer het.

The post ‘Hofbevel teen BLF moet permanent wees’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!