Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Franco bly by Cheetahs

$
0
0

Die afrigter van die Cheetahs, Franco Smith het sy verbintenis met die span versterk en sê ‘n afrigterspos by die Leeus is nie vir hom ‘n opsie nie.

Smith het op Twitter mediagerugte dat hy moontlik ‘n afrigterspos by die Leeus kan aanvaar, in die kiem gesmoor.

Sy twitterboodskap volg op ‘n aankondiging vanoggend deur Saru dat die Toyota Cheetahs en die Southern Kings hulle vrywilliglik uit die Vodacom Superreeks onttrek het.

Smith sê voorts hy glo steeds in Cheetah-rugby en is dankbaar vir geleenthede wat vir hom by die Springbokke gegun word.

Daar word verwag dat die Toyota Cheetahs binnekort ‘n amptelike aankondiging sal maak oor watter internasionel toernooi hulle oorweeg om aan deel te neem.

Na berig word oorweeg die maatskappy die Pro-12 (wat moontlik die Pro-14-reeks kan word) en ‘n amptelike aankondiging in dié verband sal glo Vrydag gemaak word.

The post Franco bly by Cheetahs appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!