Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Moontlike prysdalings vir petrol, diesel

$
0
0
Moontlike prysdalings vir petrol, diesel

Volgens die jongste inligting van die Departement van Energie kan die prys
van 93-oktaan en 95-oktaan petrol môre straks met 67,6c per liter en die prys van diesel straks met 60,7c per liter daal.

Die belangrikste redes vir hierdie verwagte prysdalings kan hoofsaaklik aan die daling in die gemiddelde maandelikse ru-olieprys tot bykans 45 dollar per vat toegeskryf word.

Die laer ru-olieprys kan steeds aan die onvermoë van die Organisasie vir Petroleumuitvoerlande (OPUL) om die ru-olie oorskot in die internasionale mark te verminder, toegeskryf word, asook die skerp styging in produksie en voorraadvlakke van brandstof in Amerika.

The post Moontlike prysdalings vir petrol, diesel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!