Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Talle gevegte, selfmoord aanvalle in Irakse stad

$
0
0

Berigte van hewige gevegte en ‘n toename in selfmoord aanvalle word uit die
Irakse stad Mosoel ontvang terwyl regeringsmagte probeer om die stad van
militante vegters van die sogenaamde Islamitiese Staat te herower.

Die laaste deel van die stad wat deur die militante beheer word, loop onder lug- en artillerie aanvalle deur.

Irakse bevelvoerders verwag dat hulle binnekort in volle beheer van die stad sal wees.

The post Talle gevegte, selfmoord aanvalle in Irakse stad appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!