
Die polisie in die Wes-Kaap moes gisteraand tussenbeide tree toe ’n
groep van sowat ’n duisend inwoners van twee gemeenskappe by Stellenbosch
gebots het.
Volgens die polisie is inwoners van Kayamandi ongelukkig omdat die munisipaliteit die kragtoevoer na die Enkanini-gebied afgesny het.
Die twee groepe het mekaar oor-en-weer met klippe bestook.
The post Inwoners van 2 gemeenskappe bots oor krag appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.