Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Beleidskonferensie: ANC sal inligtingsessies hou

$
0
0
Beleidskonferensie: ANC sal inligtingsessies hou

Die ANC sal vandag verskeie inligtingsessies hou oor kwessies wat die
afgelope vier dae by die party se beleidskonferensie in Johannesburg bespreek is.

Die voorsitters van subkomitees sal mediasessies hou oor onder meer
grondhervorming, met die fokus op onteiening en vergoeding.

Die ANC het vroeër erken dat hy die swakste vaar sedert hy in 1994 aan bewind gekom het.

The post Beleidskonferensie: ANC sal inligtingsessies hou appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!