Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Tennister betrokke in motorbotsing; man (78) sterf

$
0
0
Tennister betrokke in motorbotsing; man (78) sterf

Die Amerikaanse tennister, Venus Williams, was betrokke in ‘n motorbotsing
wat tot die dood van ‘n 78-jarige man gelei het en die saak word deur die polisie van Palm Beach Gardens in Florida ondersoek.

Die man, Jerome Barson, het twee weke ná die ongeluk op 9 Junie in die hospitaal aan sy beserings beswyk.

Die polisie meen Williams het die ongeluk veroorsaak, maar haar prokureur sê dit was ‘n ongeluk en dat die verkeerslig groen was toe sy ‘n kruising binnegegaan en ook stadig gery het.

The post Tennister betrokke in motorbotsing; man (78) sterf appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!