Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SA ekonomie verloor 48 000 poste

$
0
0
SA ekonomie het 48 000 poste verloor

Die Suid-Afrikaanse ekonomie het in die eerste kwartaal van die jaar 48 000 poste verloor.

Die statistikus-generaal van Statistieke Suid-Afrika, Pali Lehohla, het in Pretoria bekend gemaak dat die ekonomie in die eerste kwartaal net minder as nege-miljoen-500-duisend poste gehad het.

Handel — wat kleinhandel, groothandel, motorhandel en hotelle en restaurante insluit — het 32 000 poste verloor, terwyl die konstruksie- en mynbedrywe gesamentlik 20 000 poste geskep het.

The post SA ekonomie verloor 48 000 poste appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!