
Vier 14-jarige leerders van ‘n Bloemfonteinse skool sal na verwagting vandag
in die Kinderhof in die stad verskyn in verband met die beweerde verkragting van ‘n 13-jarige meisie.
Die voorval het verlede week op die skoolterrein gebeur.
Die voorval is verfilm vermoedelik deur een van die verdagtes en op sosiale media geplaas.
Die vier seuns is geskors hangende die hofsaak.
The post 4 leerders in Kinderhof vir die verkragting van meisie (13) appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.