Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vier reeds dood in Knysna-brande

$
0
0

Vier mense is reeds dood ná brande in Knysna die afgelope week uitgebreek het.

Brandbestryders het Donderdagaand steeds vlamme gemonitor wat hier-en-daar opvlam tussen Knysna en Plettenbergbaai.

Netwerk24 berig onder die oorledenes tel Dawie van der Ryst, ‘n familielid van Annelize van der Ryst, beter bekend vir haar rol as Matrone in Sewende Laan.

Vroeër het ‘n gesin, Tony en Madré Johnston, en hul 3-jarige seun, Michael, ook in die brand omgekom. Madré was glo swanger.

The post Vier reeds dood in Knysna-brande appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!