Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Kabinet bekommerd oor Gupta e-posse

$
0
0
Kabinet bekommerd oor Gupta e-posse

Die kabinet het sy kommer uitgespreek oor die sogenaamde uitgelekte
Gupta-e-posboodskappe waarin president Jacob Zuma, ministers en amptenare geïmpliseer word vir onregmatige optrede.

Die minister van Kommunikasie, Ayanda Dlodlo, het op ‘n nuuskonferensie oor die jongste kabinetsvergadering gesê die kabinet is verbind tot goeie regering en dat almal onskuldig is totdat hulle skuldig bewys word.

Enigiemand met inligting oor beweerde onregmatige optrede deur staatsamptenare of ministers wat in die e-posboodskappe aan die lig kom, moet die wetstoepassingsagentskappe daaroor inlig sodat dit ondersoek kan word.

The post Kabinet bekommerd oor Gupta e-posse appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!