![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Hof_2-55-150x150.jpg)
Ses verdagtes sal na verwagting vandag in die Delareyville-landdroshof verskyn op aanklagte van moord, poging tot moord en huisbraak ná ʼn plaasaanval naby Sannieshof in Noordwes.
Die 59-jarige BC Greyling is in Donderdagaand se aanval doodgeskiet, terwyl sy vrou, Marlette (57), gewond is.
Die polisie se sersaant Kelebogile Moleko sê ʼn skootrekenaar en drie selfone is in die verdagtes se besit gevind.
The post 6 in hof vir boer se moord appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.