Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Reuse-sinkgat in Pretoria

$
0
0
Nuwe standbeeld van Mandela word beplan

‘n Reuse sinkgat wat besig is om op ‘n hoofroete in Centurion suid van Pretoria te ontwikkel, het die Tshwane-metro genoodsaak om gisteraand verskeie strate in die gebied te sluit as voorsorgmaatreël.

Die DA-raadslid in die gebied, Peter Sutton, sê die sinkgat is onder die kruising van Jean-laan en Gerhardstraat. Sutton sê hoewel die oppervlak van die straat nog nie ingeval het nie, hou dit groot gevaar in en motoriste word versoek om alternatiewe roetes te gebruik.

‘n Terreinvergadering word binnekort gehou om die omvang van die sinkgat te bepaal en om op stappe te besluit om skade te beperk.Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Reuse-sinkgat in Pretoria appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!