
’n Taakspan van die Motherwell-polisie in Port Elizabeth het gisteroggend vroeg ses vermeende rowers vasgetrek.
‘n Polisiewoordvoerder, sê die mans is in hegtenis geneem in verband met twee afsonderlike sake van sakeroof.
Drie van die verdagtes word met ‘n rooftog in Januarie 2016 in Kwazakhele verbind.
The post 6 rowers vas deur taakspan appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.