Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BANKROOF BY PRELLERPLEIN

$
0
0

Huurders en besoekers aan Prellerplein in Bloemfontein is gister geskok deur ‘n bankroof by die Absa-bank waar ’n wag van die veiligheidsmaatskappy SBV in die hand gewond is.

Die wagte wou geld oplaai by die bank toe vyf rowers hulle omstreeks 2 uur aangeval het.

Die een wag is in die oor en weer skietery in die linkerhand gewond en na ’n hospitaal in die stad gebring. Netwerk24 berig die rowers het met bykans ‘n miljoen rand in kontant gevlug.

Volgens die polisie-woordvoer, kost. Wendy Nkabi, is daar dadelik na die rowers gesoek, maar niemand is nog in hegtenis geneem nie.

The post BANKROOF BY PRELLERPLEIN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!